gewildstegedigte.litnet.co.za » André Letoit

Florauna
ek wil vir jou ’n gewelhuisie bou

in die boland van my hart

met ’n peerboom in die tuin

en vaatjies wyn in die kombuis

en ’n tuinhekkie met krulle

en boekrakke met sartre.

ek wil vir jou ’n gewelhuisie bou

in my onderkaap van smart

met skepe in die hawe

en donssaad op die berg

en jy, in lewende lywe

op die stoep, in jou kombers

in die winterboland van my hart.

jy kom van ’n groot glaskasteel

met kandelare en wolkatte

en toffies toegedraai in bordjies

en poedels op plaveisel

jy’s ongewoond aan kaapse weer

jou tekkies is geparfumeer

maar ek wil vir jou my lewe gee

in die wit afdophuisie van my hart.